Susan Peters | |
![]() | |
Geboortenaam | Suzanne Carnahan |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1921 |
Sterfte | 23 Oktober 1952 (op 31) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susan Peters (3 Julie 1921 – 23 Oktober 1952) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Random Harvest (1942), Dr. Gillespie's New Assistant (1942), Young Ideas (1943), en The Sign of the Ram (1948).