Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susan Sullivan | |
![]() | |
Geboortenaam | Susan Michaela Sullivan |
---|---|
Geboorte | 18 November 1942 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susan Sullivan (gebore 18 November 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Best Friend's Wedding (1997) en in die televisiereekse Falcon Crest (1981), Dharma & Greg (1997), en Castle (2009).