Susan Ward

Susan Ward
Geboorte 15 April 1976 (1976-04-15) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Ward (gebore 15 April 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shallow Hal (2001) en Toxic (2008), en in die televisiereekse Sunset Beach (1997) en Make It or Break It (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne