Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susanna Foster | |
Geboortenaam | Suzanne DeLee Flanders Larson |
---|---|
Geboorte | 6 Desember 1924 |
Sterfte | 17 Januarie 2009 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susanna Foster (6 Desember 1924 – 17 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Glamour Boy (1941), Phantom of the Opera (1943), The Climax (1944), en Frisco Sal (1945).