Susanne Lothar

Susanne Lothar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1960-11-15)15 November 1960
Sterfte 21 Julie 2012 (op 51)
Nasionaliteit Duits
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1983–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susanne Lothar (15 November 1960 – 21 Julie 2012) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Funny Games (1997), The Reader (2008), The White Ribbon (2009), en Anna Karenina (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne