Sven II van Denemarke

Sven II
Koning van Denemarke
Muntstuk ter ere van Sven II van Denemarke, omstreeks 1050.
Muntstuk ter ere van Sven II van Denemarke, omstreeks 1050.
Periode 1047–1076
Voorganger Magnus die Goeie
Opvolger Harald III
Vrou Gyda van Swede
Gunhild Sveinsdotter
Kinders Onder andere
Harald III van Denemarke
Knoet die Heilige
Olaf I van Denemarke
Erik I van Denemarke
Niels van Denemarke
Vader Ulf Jarl
Moeder Estrid Margarete Svendsdatter
Gebore Omstreeks 1019
Oorlede 1076

Sven II (omstreeks 101928 April 1076) was van 1047 tot met sy dood koning van Denemarke. Hy was die seun van Ulf Jarl en Estrid Margarete Svendsdatter, die dogter van Sven I en suster van Knoet die Grote. Hy was drie keer getroud.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne