Swaardvis, Goudvis | ||||
Latynse naam | Dorado | |||
Genitief | Doradus | |||
Afkorting | Dor | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 5h | |||
Deklinasie | -65º | |||
Grootte | 179 vk. grade (72ste) | |||
Kwadrant | SQ1 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 3 | |||
Helderste ster | Alpha Doradus (α Dor) | |||
Naaste ster | GJ 2036 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 4 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 14 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Graveerstif, Horlosie, Net, Suidelike Waterslang, Tafel, Vlieënde Vis, Skilder | ||||
|
Die Swaardvis of Goudvis (Spaans: Dorado) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.
Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk; die res is in die sterrebeeld Tafel.