Swartkroonsanger | |
---|---|
![]() | |
'n Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Sylviidae |
Genus: | Sylvia |
Spesie: | S. atricapilla
|
Binomiale naam | |
Sylvia atricapilla | |
![]() | |
██ Broeigebied in die somer██ Heeljaar woonagtig██ Besoekers in die winter(verspreiding is benaderd) |
Die swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer wat nog min opgeteken is in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël word 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian blackcap
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)