Swartrenoster | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
'n Swartrenoster in die Tarongadieretuin van Sydney, Australië | ||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||
Koninkryk: | ||||
Filum: | ||||
Klas: | ||||
Orde: | ||||
Familie: | ||||
Genus: | Diceros
| |||
Spesie: | D. bicornis
| |||
Binomiale naam | ||||
Diceros bicornis Linnaeus, 1758
| ||||
Subspesies | ||||
Diceros bicornis michaeli | ||||
![]() | ||||
Die swartrenoster se oorspronklike verspreiding (ca. 1700 n.C.).[1] Gestreep: Moontlike historiese verspreiding in Wes-Afrika.[2] | ||||
![]() | ||||
Die swartrenoster se huidige verspreiding
|
Die swartrenoster (Diceros bicornis) is 'n renosterspesie endemies aan die oostelike en suidelike gebiede van Afrika. Saam met die witrenoster is dit een van die twee renostersoorte wat in Suid-Afrika voorkom.
Die spesie in die algemeen word geklassifiseer as 'n kritiek bedreig.
In die 1970's was daar nog 'n geraamde 65 000 swartrenosters in lewe, wat weens stroping egter gedaal het tot 'n laagtepunt van minder as 2 300 in 1993. Hul getalle het herstel tot 4 880 in 2010, en tussen 5 366 en 5 627 in 2020.[3] Gevolglik het hul bevolking van hul laagtepunt (1993-1995) meer as verdubbel, maar daar is steeds 90% minder swartrenosters as drie mensegenerasies gelede.[4]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)