Swartsperwer | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. melanoleucus
|
Binomiale naam | |
Accipiter melanoleucus Smith, 1830
| |
![]() | |
globale verspreiding |
Die Swartsperwer (Accipiter melanoleucus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika. Die voël is 46 – 58 cm groot, weeg 510 - 1000 g met 'n vlerkspan van 90 – 95 cm. In Engels staan die voël bekend as Black sparrowhawk.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)