Swartstertgriet | |
---|---|
![]() | |
'n Swartstertgriet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Brisson,1760
|
Spesie: | L. limosa
|
Subspesie: | L. l. limosa Linnaeus, 1758
L. l. islandica Brehm, 1831 L. l. melanuroides Gould, 1846 |
Binomiale naam | |
Limosa limosa (Linnaeus, 1758) Brisson,1760
| |
![]() | |
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners. | |
Sinonieme | |
Scolopax limosa Linnaeus,1758 |
Die Swartstertgriet (Limosa limosa) is 'n seldsame maar jaarlikse somertrekvoël na binnelandse en kuswatermassas. Die voël is 40 – 44 cm lank, 250 - 400 g groot met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-tailed Godwit. Die voël se status is amper bedreigd.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)