Sybille Schmitz

Sybille Schmitz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-12-02)2 Desember 1909
Sterfte 13 April 1955 (op 45)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sybille Schmitz (2 Desember 1909 – 13 April 1955) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Vampyr (1932), Fährmann Maria (1936), The Unknown (1936), en Titanic (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne