Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sydney Bromley | |
![]() | |
Geboortenaam | Sidney Charles Bromley |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1909 |
Sterfte | 14 Augustus 1987 (op 78) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sydney Bromley (24 Julie 1909 – 14 Augustus 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cowboy (1965), An American Werewolf in London (1981), Dragonslayer (1981), en The NeverEnding Story (1984).