Sydney Chaplin

Sydney Chaplin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sydney John Hill
Geboorte (1885-03-16)16 Maart 1885
Sterfte 16 April 1965 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1905–1929
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sydney Chaplin (16 Maart 1885 – 16 April 1965) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King, Queen and Joker (1921) en The Better 'Ole (1926).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne