Sydney Howard

Sydney Howard
Geboorte (1884-08-07)7 Augustus 1884
Sterfte 12 Junie 1946 (op 61)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1945 (film)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sydney Howard (7 Augustus 1884 – 12 Junie 1946) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Garter (1933), Trouble (1933), en Fame (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne