System of a Down

System of a Down
System of a Down in New York, 5 Augustus 2012
Agtergrondinligting
Ook bekend asSOAD
OorsprongLos Angeles, VSA
GenresMetal
Jare aktief1994-2006. 2010-nou
LedeSerj Tankian
Daron Malakian
Shavo Odadjian
John Dolmayan
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"
System of a Down 2013

System of a Down, partykeer afgekort na S.O.A.D, is 'n Armeens-Amerikaanse musiekgroep van Glendale, Kalifornië wat in 1994 gestig is. Die groep bestaan uit Serj Tankian (voorsang), Daron Malakian (kitaar), Shavo Odadjian (baskitaar) en John Dolmayan (tromme).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne