Prof. dr. Theodorus Johannes (Theo) Haarhoff (Paarl, 30 April 1892 – 30 Augustus 1971[1]) was 'n Afrikaanse skrywer en letterkundige. Hy lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy vertalings van antieke Griekse en antieke Romeinse gedigte.