Tab Hunter

Tab Hunter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arthur Andrew Kelm[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1950–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tab Hunter (11 Julie 1931 – 8 Julie 2018) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Burning Hills (1956), Damn Yankees (1958), en Grease 2 (1982), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

  1. "Actor Tab Hunter, Star of 'Damn Yankees' Movie, Dies Age 86". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2018. Besoek op 26 September 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne