Tachara-paleis

Tachara-paleis
Paleis van Darius die Grote
RuÏnes van Tachara, Persepolis.
RuÏnes van Tachara, Persepolis.
Ligging Vlag van Iran Iran
Koördinate 29°56′04″N 52°53′22″O / 29.9344°N 52.88955°O / 29.9344; 52.88955
Argitektoniese styl Achaemenidiese argitektuur
Webwerf UNESCO: Persepolis

Die Tachara, of die Tachara-paleis, ook na verwys as die Paleis van Darius die Grote,[1] was die eksklusiewe gebou van Darius I by Persepolis, Iran. Dit is 70 km noordoos van die moderne stad van Shiraz in die Fars Provinsie geleë.

  1. Merrill F. Unger (1 Junie 2009). "Architecture: Persian". The New Unger's Bible Dictionary. Moody Publishers. ISBN 9781575675008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne