Talia Balsam

Talia Balsam
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Talia Balsam (gebore 5 Maart 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wackness (2008) en No Strings Attached (2011), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Divorce (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne