Talsi

Talsi

Ligging in Letland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Letland Letland
 Koördinate 57°15′N 22°36′O / 57.250°N 22.600°O / 57.250; 22.600
 Stigting 1231 (eerste verwysing)
 Stadstatus 1917
 Oppervlakte:  
 - Totaal 7,8 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2016) 10 377
 - Bevolkingsdigtheid 1 330,38/vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester Aivars Lācarus
 Amptelike Webwerf www.talsi.lv

Talsi (Duits: Talsen, Lyfs: Tālsa) is 'n stad in die weste van Letland, in die streek Koerland (Letties: Kurzeme). Daar word na die stad verwys as die "pêrel van Koerland" of as die "stad van nege heuwels". In 2016 het Talsi 'n bevolking van 10 377 gehad.[1]

  1. "Latvijas iedzīvotāju skaits pašvaldībās pagastu dalījumā" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2016. Besoek op 8 Oktober 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne