Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tamala Jones | |
![]() | |
Geboortenaam | Tamala R. Jones |
---|---|
Geboorte | 12 November 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tamala Jones (gebore 12 November 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Booty Call (1997), Can't Hardly Wait (1998), en Blue Streak (1999), en in die televisiereeks Castle (2009).