Tamara Mello

Tamara Mello
Geboortenaam Tamara Beccam Mello
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tamara Mello (gebore 22 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She's All That (1999) en Tortilla Soup (2001), en in die televisiereekse JAG (1995) en Popular (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne