Tamlyn Tomita

Tamlyn Tomita
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tamlyn Naomi Tomita
Geboorte 27 Januarie 1966 (1966-01-27) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tamlyn Tomita (gebore 27 Januarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Karate Kid Part II (1986), Four Rooms (1995), The Day After Tomorrow (2004), en The Eye (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne