Tammy MacIntosh

Tammy MacIntosh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Februarie 1970 (1970-02-18) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tammy MacIntosh (gebore 18 Februarie 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sleeping Beauty (2011) en in die televisiereekse Police Rescue (1989) en Sea Patrol (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne