Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tania Raymonde | |
Geboortenaam | Tania Raymonde Helen Katz |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tania Raymonde (gebore 22 Maart 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lost (2004) en Goliath (2016).