Tanya Roberts

Tanya Roberts
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Roberts (1985)

Geboortenaam Victoria Leigh Blum
Geboorte (1955-10-15)15 Oktober 1955
Bronx, New York, Verenigde State
Sterfte 4 Januarie 2021 (op 65)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tanya Roberts (15 Oktober 1955 - 4 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy was van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Beastmaster (1982), Sheena: Queen of the Jungle (1984), en A View to a Kill (1985), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne