Tara Buckman

Tara Buckman
Geboorte 1 Oktober 1956 (1956-10-01) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tara Buckman (gebore 1 Oktober 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rollercoaster (1977), The Cannonball Run (1981), Silent Night, Deadly Night (1984), en Never Too Young to Die (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne