Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tara Strong | |
![]() | |
Geboortenaam | Tara Lyn Charendoff |
---|---|
Geboorte | 12 Februarie 1973 Toronto, Ontario, Kanada |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tara Strong (gebore 12 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Batman: The Killing Joke (2016) en My Little Pony: The Movie (2017), en in die televisiereekse The Powerpuff Girls (1998) en The Fairly OddParents (2001).