Tarf

Beta Cancri
Tarf se ligging (in die rooi sirkel).
Tarf se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Kreef
Bayer-naam β Cancri
Spektraaltipe K4III Ba1[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 16m 30.9206s[2]
Deklinasie +09° 11′ 07.961″[2]
Skynmagnitude (m) 3,50 tot 3,58[3]
Absolute magnitude (M) -1,218[4]
B-V-kleurindeks  +1,48[5]
U-B-kleurindeks  +1,77[5]
Besonderhede
Radius (R) 61[6]
Ligsterkte (L) 871[6]
Temperatuur (K) 3 990[6]
Ander name
β Cancri, Al Tarf, Tarf, 17 Cancri, HR 3249, HD 69267, BD+09°1917, FK5 312, HIP 40526, SAO 116569, GC 11254, ADS 6704, CCDM 08165+0911
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Tarf (ook bekend as Beta Cancri of β Cnc) is die helderste ster in die sterrebeeld Kreef (Cancer). Teen ’n afstand van die Son van sowat 290 ligjare, het dit ’n skynbare magnitude van 3,5. Sy absolute magnitude is -1,2. Dit het ’n sterreklassifikasie van K4 III Ba1[1] en is ’n oranje K-tipe reusester met ’n radius van sowat 61 keer dié van die Son.

Tarf is ’n bariumster, ’n soort koel reus met tekens van baie barium.[7] Daar word ook vermoed dit wissel effens in helderheid.[3]

Die ster het ’n metgesel-ster, ’n rooidwerg van die 14de magnitude. Die afstand van die ster is sowat 29 boogsekondes van Tarf, dus sowat 2 600 AE. Dit het ’n wentelperiode van 76 000 jaar.[8]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lu
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named hipparcos
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gcvs
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cassatella
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named eggen
  6. 6,0 6,1 6,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named massarotti
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gomez
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kaler

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne