Tarzan

Tarzan
’n Beeld van die betrokke karakter.
Voorbladillustrasie van Tarzan of the Apes

Skepping
Eerste verskyning Tarzan of the Apes
Laaste verskyning Tarzan: the Lost Adventure
Geskep deur Edgar Rice Burroughs
Uitgebeeld deur Elmo Lincoln
Johnny Weissmuller
Lex Barker
Buster Crabbe
Herman Brix
Frank Merrill
Ron Ely
Mike Henry
Christopher Lambert
Wolf Larson
Casper Van Dien
Tony Goldwyn
Inligting
Ander name John Clayton[1]
Spesie Mens
Geslag Manlik
Beroep Avonturier
Jagter
Visserman
Titel Burggraaf Greystoke
Hertog Greystoke
Graaf Greystoke
Getroud met Jane Porter
Kinders Korak
Nasionaliteit Engels

Tarzan is ’n fiktiewe held wat geskep is deur Edgar Rice Burroughs. Hy verskyn in 1912 vir die eerste keer in die boek Tarzan of the Apes. Die verhaal was ’n enorme sukses, met die gevolg dat Burroughs daarna nog 23 boeke oor Tarzan geskryf het.

  1. "John Clayton II" in Burroughs, Edgar Rice (1914). "Hoofstuk XXV". Tarzan of the Apes. our little boy... the second John Clayton (Sien ook verwysing)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne