Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tate Ellington | |
Geboortenaam | James Tate Ellington |
---|---|
Geboorte | 17 April 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tate Ellington (gebore 17 April 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Invention of Lying (2009), Remember Me (2010), Sinister 2 (2015), en Straight Outta Compton (2015).