Tate Taylor

Tate Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Junie 1969 (1969-06-03) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tate Taylor (gebore 3 Junie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty Ugly People (2008), Winter's Bone (2010), en The Help (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne