Tate Donovan | |
Geboortenaam | Tate Buckley Donovan |
---|---|
Geboorte | 25 September 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tate Donovan (gebore 25 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Potion No. 9 (1992), Hercules (1997), Shooter (2007), en Argo (2012).