Tatum O'Neal

Tatum O'Neal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
O'Neal in November 2014.

Geboortenaam Tatum Beatrice O'Neal
Geboorte 5 November 1963 (1963-11-05) (61 jaar oud)
Aktiewe jare 1973-tans

Tatum Beatrice O'Neal (gebore op 5 November 1963)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en skrywer. Sy is die jongste persoon nog wat ’n mededingende Oscar gewen het – op 10-jarige ouderdom vir Paper Moon (1973). Sy het ook ’n Golden Globe vir beste nuweling ontvang vir die fliek, waarin sy saam met haar pa, Ryan O'Neal, gespeel het.

Sy is ook bekend daarvoor dat sy Michael Jackson se eerste meisie was.

  1. "Tatum O'Neal Biography (1963-)" (in Engels). FilmReference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2019. Besoek op 27 Mei 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne