Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taylor Handley | |
Geboortenaam | Taylor Laurence Handley |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Taylor Handley (gebore 1 Junie 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle Los Angeles (2011) en Chasing Mavericks (2012), en in die televisiereekse Vegas (2012) en APB (2016).