Taylor Schilling

Taylor Schilling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Julie 1984 (1984-07-27) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taylor Schilling (gebore 27 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atlas Shrugged: Part I (2011), Argo (2012), en The Lucky One (2012), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne