Technicolor SA | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | Parys, Frankryk - Thomson SA (1893) Boston, Massachusetts, VSA - Technicolor Inc. (1914) |
Hoofkantoor | Issy-les-Moulineaux, Frankryk |
Sleutelpersone | Frederic Rose (hoof uitvoerende beampte) Rémy Sautter (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Elektroniese verbruikersware en mediadienste |
Inkomste | €3,449 miljard (2013) |
Netto inkomste | €92 miljoen (2013) |
Werknemers | 14 639 (2012) |
Webwerf | technicolor.com |
Technicolor SA, wat vroeër onder die naam Thomson Multimedia bekendgestaan het, is 'n multinasionale vervaardiger van elektroniese verbruikersware en mediadienste en het sy hoofkwartier in Boulogne-Billancourt, Frankryk. Die maatskappy het in 2004 byna 60 000 werknemers in dertig lande dwarsoor die wêreld. Die gekonsolideerde wins van Thomson beloop in 2003 byna € 8,5 miljard. Technicolor SA word op die Franse effektebeurs-indeks CAC 40 gelys.