Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ted Bessell | |
Geboortenaam | Howard Weston Bessell, Jr. |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1962–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ted Bessell (20 Maart 1935 – 6 Oktober 1996) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse It's a Man's World (1962), That Girl (1966), en The Tracey Ullman Show (1987).