Ted Knight

Ted Knight
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tadeusz Wladyslaw Konopka
Geboorte (1923-12-07)7 Desember 1923
Sterfte 26 Augustus 1986 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ted Knight (7 Desember 1923 – 26 Augustus 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Countdown (1967) en Caddyshack (1980), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en Super Friends (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne