Ted Levine | |
![]() | |
Geboortenaam | Frank Theodore Levine |
---|---|
Geboorte | 29 Mei 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ted Levine (gebore 29 Mei 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Silence of the Lambs (1991), Heat (1995), Wild Wild West (1999), en Shutter Island (2010).