Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ted Reilly | |
![]() | |
Geboorte | 14 September 1991 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ted Reilly (gebore 14 September 1991) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Children in Need (1980), EastEnders (1985), en Grantchester (2014).