Teenpous Alexander V | |
---|---|
Teenpous Alexander V
| |
Geboortenaam | Petros Philargos de Candia |
Geboorteplek | Neapoli, Kreta |
Geboortedatum | 1339 |
Sterfdatum | 3 Mei 1410 |
Sterfplek | Bologna |
Teenpous van | Pous Gregorius XII |
Begin van pontifikaat | 26 Junie 1409 |
Einde van pontifikaat | 3 Mei 1410 |
Alexander V[1][2] gebore Petros Philargos ook Petrus van Candia of Petrus Philargos genoem (Candia = Kreta) was 'n teenpous tydens die Westerse Skisma met sy setel in Pisa. Hy was 'n teenpous van Pous Gregorius XII van 1409 tot aan sy dood in 1410.