Teenpous Celestinus II | |
---|---|
Geboortenaam | Teobaldo Boccapecci |
Geboorteplek | Rome |
Sterfdatum | ongeveer 1126 |
Teenpous van | Pous Honorius II |
Begin van pontifikaat | 15 Desember 1124 |
Einde van pontifikaat | 18 Desember 1124 |
Celestinus II[1] gebore Teobaldo Boccapecci (in Latyn Theobaldus Buccapecus} was 'n pous van die Rooms Katolieke Kerk vir 'n paar dae vanaf 15 Desember 1124. Omdat sy verkiesing nie volledig voltrek is nie, is sy naam nie opgeneem in die amptelike lys van pouse nie en geld hy dus as 'n teenpous.