Teenpous Clemens III | |
---|---|
Geboortenaam | Wibert (of Guibert) van Ravenna |
Geboorteplek | Parma |
Geboortedatum | tussen 1020 en 1030 |
Sterfdatum | 8 September 1100 |
Sterfplek | Civita Castellana |
Teenpous van | 1. Pous Gregorius VII 2. Pous Victor III 3. Pous Urbanus II 4. Pous Paschalis II |
Begin van pontifikaat | 25 Junie 1080 |
Einde van pontifikaat | 8 September 1100 |
Teenpous Clemens III[1][2] gebore Wibert van Ravenna of Guibert van Ravenna tussen 1020 en 1030 in Parma was in die jare 1080 tot 1100 'n teenpous teenoor die pouse Gregorius VII, Victor III, Urbanus II en Paschalis II. Clemens was 'n belangrike pous in die Investituurstryd tussen die Duitse keisers en die pousdom.