Teenpous Clemens VIII | |
---|---|
Teenpous Clemens VIII se grafsteen.
| |
Geboortenaam | Gil Sanches Muñoz y Carbon |
Geboorteplek | Teruel |
Geboortedatum | 1369 |
Sterfdatum | 28 Desember 1447 |
Sterfplek | Mallorca |
Bynaam | Doncel |
Teenpous van | Pous Martinus V |
Begin van pontifikaat | 10 Junie 1423 |
Einde van pontifikaat | 26 Julie 1429 |
Teenpous Clemens VIII[1] gebore Gil Sanches Muñoz y Carbon was 'n teenpous met setel in Avignon van 10 Junie 1423 tot 26 Julie 1429