Teenpous Felix V

Teenpous Felix V
Teenpous Felix V
Teenpous Felix V

Geboortenaam Amadeus VIII, Hertog van Savoje
Geboorteplek Chambéry
Geboortedatum 4 September 1383
Sterfdatum 7 Januarie 1451
Sterfplek Ripaille
Teenpous van Pous Eugenius IV en Pous Nicolaas V
Begin van pontifikaat 5 November 1439
Einde van pontifikaat 7 April 1449

Teenpous Felix V[1] gebore hertog Amadeus VIII van Savoje is deur die konsilie van Basel aangestel as teenpous in 'n konflik met Pous Eugenius IV oor die pouslike mag. Pous Eugenius het gewen en teenpous Felix het hom uiteindelik aan Pous Nicolaas V onderwerp. Hoewel Felix as die laaste historiese teenpous gereken word, was daar in 1511 nog 'n kortstondige Teenpous Martinus IV.

  1. Amadeus VIII. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne