Teenpous Hippolitus | |
---|---|
Marteldood van St. Hippolitus
| |
Geboortenaam | |
Geboortedatum | Ongeveer 170 |
Geboorteplek | Rome, Italië |
Sterfdatum | Ongeveer 235 |
Sterfplek | Sardinië |
Feesdag | Rooms-Katolieke Kerk: 13 Augustus Oosters-Ortodokse Kerk: 30 Januarie |
Teenpous van | 1. Pous Zefirinus 2. Pous Callixtus 3. Pous Urbanus I 4. Pous Pontianus |
Begin van pontifikaat | 217 |
Einde van pontifikaat | 235 |
Sint Hippolitus van Rome | |
---|---|
Martelaar | |
Gebore | ca. 170, Rome, Italië |
Sterfte | ca. 235, Sardinië, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Oosters-Ortodokse Kerk Oriëntale Ortodoksie Anglikaanse Gemeenskap |
Feesdag | 13 Augustus (Rooms-Katolieke Kerk) 30 Januarie (Oosters-Ortodokse Kerk) 6 Mesjir (Kopties-Ortodokse Kerk) |
Attribute | Palm, sleutels, perde[1] |
Beskermheilige | Bibbiena, Italië; Delft, Nederland; St. Pölten, Oostenryk; perde; bewaarders; gevangenisbeamptes; gevangenisamptenare[2] |
Hippolitus van Rome was vanaf 217 die eerste teenpous en ook die enigste teenpous wat as heilige vereer word.