Teenpous Silvester IV | |
---|---|
Geboortenaam | Maginulfo |
Geboorteplek | Rome |
Geboortedatum | ongeveer 1050 |
Sterfplek | Osimo |
Teenpous van | Pous Paschalis II |
Begin van pontifikaat | 18 November 1105 |
Einde van pontifikaat | 11 of 12 April 1111 |
Teenpous Silvester IV[1] was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 18 November 1105 tot 11 of 12 April 1111. Hy was die vierde teenpous tydens die pontifikaat van Pous Paschalis II gedurende die Investituurstryd.