Teenpous Victor IV (Gregorius) | |
---|---|
Geboortenaam | Gregorio Conti |
Geboorteplek | Ceccano |
Sterfdatum | ongeveer 1140 |
Sterfplek | S. Eusebio, Fontanella |
Teenpous van | Innocentius II |
Begin van pontifikaat | 25 Januarie 1138 |
Einde van pontifikaat | 29 Mei 1138 |
Teenpous Victor IV[1][2] gebore Gregorio Conti was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 25 Januarie 1138 tot 29 Mei 1138.